Showing results by author "RSG" in All Categories
-
-
Droomdelwers
- By: Esta Steyn, RSG
- Narrated by: Elize Cawood
- Length: 7 hrs and 41 mins
- Unabridged
-
Overall16
-
Performance15
-
Story15
Teen die agtergrond van soutmyne en granietkoppe vertel Droomdelwers die verhaal van twee klein gemeenskappe aan die Weskus - Soutmansvlei en Vlaktevlei. Hier word die lewens van armes en rykes, van wit en bruin, ten nouste verweef. Hier loop uiteenlopende karakters rond, elk met sy eie storie. Soos oom Kêppies sê: “ Hy’s soesie see, soes ’n branner. Voorlat jy hom kan vasvat, sien jy net sy skymstriep oppie sand lê.”
-
-
Onvoorspelbaar, gesukkel om die boek neer te sit.
- By Anonymous on 10-11-22
Preview -
Droomdelwers
- Narrated by: Elize Cawood
- Length: 7 hrs and 41 mins
- Release date: 01-08-15
- Language: afrikaans
Failed to add items
Sorry, we are unable to add the item because your shopping cart is already at capacity.Add to basket failed.
Please try again laterAdd to wishlist failed.
Please try again laterRemove from wishlist failed.
Please try again laterAdding to library failed
Please try againFollow podcast failed
Unfollow podcast failed
£13.06 or free with trial. Auto-renews at £5.99/month after trial. See eligibility.
-
-
-
Die blou van onthou
- By: Marita van der Vyver, RSG
- Narrated by: Anna-Mart van der Merwe
- Length: 12 hrs and 40 mins
- Unabridged
-
Overall12
-
Performance12
-
Story12
In die skemer van haar lewe kry Colette Cronjé ’n brief van 'n lank vermiste familielid. Dit kom uit Portugal en dit dwing haar om alles te onthou wat sy 'n leeftyd lank probeer vergeet het. Want wat 'n halwe eeu gelede in Portugal gebeur het, het haar eie lewe asook dié van die volgende twee geslagte onherroeplik verander. Haar dogter, Nandi, se verset teen haar ouers en haar afkoms is so verreikend dat sy haar kind vir aanneming weggee, alleen oorsee vlug en alle bande met haar familie verbreek.
-
-
Wonderlik
- By Ms A V on 31-01-23
Preview -
Die blou van onthou
- Narrated by: Anna-Mart van der Merwe
- Length: 12 hrs and 40 mins
- Release date: 01-08-15
- Language: afrikaans
Failed to add items
Sorry, we are unable to add the item because your shopping cart is already at capacity.Add to basket failed.
Please try again laterAdd to wishlist failed.
Please try again laterRemove from wishlist failed.
Please try again laterAdding to library failed
Please try againFollow podcast failed
Unfollow podcast failed
£14.62 or free with trial. Auto-renews at £5.99/month after trial. See eligibility.
-
-
-
Toring se baai
- By: E. Kotze, RSG
- Narrated by: Frieda van den Heever
- Length: 8 hrs and 37 mins
- Unabridged
-
Overall4
-
Performance4
-
Story4
ʼn Egte, diep menslike Weskusroman deur die gewilde kortverhaalskrywer E. Kotze. Toring langs die Weskus is 'n afgeleë gehuggie waar 'n hand vol bewoners sukkel-sukkel 'n bestaan probeer maak. Dis midde-in die Tweede Wêreldoorlog en tye is swaar. ʼn Verwoestende storm wat twee dae en nagte duur vernietig die kreeffabriek en jettie heeltemal en alles moet van nuuts af opgerig word.
Preview -
Toring se baai
- Narrated by: Frieda van den Heever
- Length: 8 hrs and 37 mins
- Release date: 31-03-16
- Language: afrikaans
Failed to add items
Sorry, we are unable to add the item because your shopping cart is already at capacity.Add to basket failed.
Please try again laterAdd to wishlist failed.
Please try again laterRemove from wishlist failed.
Please try again laterAdding to library failed
Please try againFollow podcast failed
Unfollow podcast failed
£13.42 or free with trial. Auto-renews at £5.99/month after trial. See eligibility.
-
-
-
Die Verdwyning van Mina Afrika
- By: RSG, Eben Cruywagen - adaptation
- Length: 10 hrs and 35 mins
- Unabridged
-
Overall11
-
Performance11
-
Story11
Op ʼn winterdag in 1945 ontferm ʼn kinderlose blanke egpaar, Sara en Erik de Graaff, hulle oor ʼn driejarige halwe weeskind - Mina Afrika. Hulle wil haar graag ʼn kans in die lewe gee, haar fyn opvoed. Maar dadelik begin die gegis, die geskinder in die Hexvallei Want Mina se vel lyk soos koffie vol Jerseyroom. Soos die jare kom en gaan, bly sy hul "aanneemkind". Dit is die wyse, bejaarde Tietser Meraai wat meer soos ʼn ma vir haar is. Sy waarsku die pragtige, intelligente kind.
-
-
Deeply Moving – A Time Capsule of Home
- By Amazon Customer on 29-07-25
Preview -
Die Verdwyning van Mina Afrika
- Length: 10 hrs and 35 mins
- Release date: 31-03-16
- Language: afrikaans
Failed to add items
Sorry, we are unable to add the item because your shopping cart is already at capacity.Add to basket failed.
Please try again laterAdd to wishlist failed.
Please try again laterRemove from wishlist failed.
Please try again laterAdding to library failed
Please try againFollow podcast failed
Unfollow podcast failed
£13.94 or free with trial. Auto-renews at £5.99/month after trial. See eligibility.
-
-
-
Klassiek reeks: ’n Ander land
- By: Karel Schoeman, RSG
- Narrated by: Nic de Jager
- Length: 14 hrs and 24 mins
- Unabridged
-
Overall3
-
Performance2
-
Story2
Teen die einde van die negentiende eeu kom ʼn middeljarige besoeker uit Europa in die binneland van Suid-Afrika aan. Versluis is ʼn afsydige Nederlander wat na Bloemfontein kom om van tering te herstel. Hy verken die vreemde land en doen algaande kennis en begrip op van dít wat tot dusver vir hom vreemd was. Dit word ook, uiteindelik, ʼn voorbereiding op die onafwendbare einde van die reis: die dood.
-
-
uitmuntend
- By David Zink on 22-02-22
Preview -
Klassiek reeks: ’n Ander land
- Narrated by: Nic de Jager
- Length: 14 hrs and 24 mins
- Release date: 19-08-15
- Language: afrikaans
Failed to add items
Sorry, we are unable to add the item because your shopping cart is already at capacity.Add to basket failed.
Please try again laterAdd to wishlist failed.
Please try again laterRemove from wishlist failed.
Please try again laterAdding to library failed
Please try againFollow podcast failed
Unfollow podcast failed
£14.79 or free with trial. Auto-renews at £5.99/month after trial. See eligibility.
-
-
-
Bitter heuning
- By: Hermione Suttner, RSG
- Narrated by: Juanita Swanepoel
- Length: 12 hrs and 4 mins
- Unabridged
-
Overall9
-
Performance8
-
Story8
“Ek is Mara, die dogter van Bavaria Mara gebore ter see.” So begin die Sandveldse roman oor die wel en wee van Mara, dogter van Bavaria Mara en Jakop Brandt, die tweede seun van ‘n Sandveldboer van die plaas De Heuwel, teen die oewer van die Bergrivier. Vroeg al verloor Mara haar hart op Theunis, enigste erfgenaam van die buurplaas, Misverstand, maar haar pa Jakop is ’n onverbiddelike man, en dikwels onredelik. ’n Meesleurende lekkerleesroman, uit die oorspronklike Engels vertaal deur Linda Rode.
-
-
Bitter Heuning
- By Drienie Mayo on 03-01-18
Preview -
Bitter heuning
- Narrated by: Juanita Swanepoel
- Length: 12 hrs and 4 mins
- Release date: 01-08-15
- Language: afrikaans
Failed to add items
Sorry, we are unable to add the item because your shopping cart is already at capacity.Add to basket failed.
Please try again laterAdd to wishlist failed.
Please try again laterRemove from wishlist failed.
Please try again laterAdding to library failed
Please try againFollow podcast failed
Unfollow podcast failed
£14.05 or free with trial. Auto-renews at £5.99/month after trial. See eligibility.
-
-
-
Die ander Marta (2012)
- By: Eleanor Baker, RSG
- Narrated by: Magda van Biljon
- Length: 8 hrs and 31 mins
- Unabridged
-
Overall9
-
Performance9
-
Story9
Eleanor Baker se Die ander Marta het as tema die “dienende Marta” wat met al haar verborge verlangens en vrese aanhou om haar rol gedienstig te vervul, maar dan deur ʼn groot ingryping (hier grotendeels deur haarself geïnisieer) geleidelik bevry word. Die Marta van die titel is ʼn middeljarige boervrou wat op ʼn dag breekpunt bereik, die motor vat en wegry na die Weskus met die idee om ʼn einde aan alles te maak. Maar haar selfmoordpoging misluk en sy vind ʼn tydelike heenkome in ʼn eenvoudige klein vissersgemeenskap. Die verhaal fokus ook op haar man, Hendrik, se reaksie nadat hy agtergekom het sy’s weg, en hoe hy ook uiteindelik tot ander insigte kom. Die spel tussen man en vrou in ʼn “gebonde” situasie word vindingryk weergegee, en die verwikkelde grein van ʼn emosioneel verwaarloosde vrou soos Marta word met fyn insig geteken. Die menslikheid en humor waarmee Baker alledaagse ervarings uitbeeld, is een van die redes waarom haar boeke so gewild is en sy soveel lojale lesers het.
-
-
Heartfelt listening
- By JB on 06-03-17