Klassiek reeks: ’n Ander land cover art

Klassiek reeks: ’n Ander land

Preview
LIMITED TIME OFFER

3 Months Free

£5.99/mo after 3 months. Cancel monthly.
Get this deal
Offer ends on 15 July 2026 at 11:59 BST.
More purchase options

Klassiek reeks: ’n Ander land

By: Karel Schoeman, RSG
Narrated by: Nic de Jager
Get this deal

£5.99/mo after 3 months. Cancel monthly.

Buy Now for £14.79

Buy Now for £14.79

Teen die einde van die negentiende eeu kom ʼn middeljarige besoeker uit Europa in die binneland van Suid-Afrika aan. Versluis is ʼn afsydige Nederlander wat na Bloemfontein kom om van tering te herstel. Hy verken die vreemde land en doen algaande kennis en begrip op van dít wat tot dusver vir hom vreemd was. Dit word ook, uiteindelik, ʼn voorbereiding op die onafwendbare einde van die reis: die dood. Die “ander land” word nie net geografies bedoel nie, maar ook die reis na die onbekende. Gerrit Olivier het geskryf: [dis] geen historiese roman nie, maar ʼn boek oor die menslike kondisie”, en “groot nie net in omvang nie, maar ook in emosionele diepte en vervlegting van motiewe”.

Please note: This audiobook is in Afrikaans.

©2015 NB Publishers (P)2015 NB Publishers
adbl_web_anon_alc_button_suppression_t1
All stars
Most relevant
ongelooflike mooi boek. so mooi geskryf. aangrypend. so formeel en so noukeurig waargeneem. hoogs aanbeveel

uitmuntend

Something went wrong. Please try again in a few minutes.