Episodes

  • Die Spook - Kreatiwe Kreature S02E02
    Jul 11 2026
    Donker en deurskynend, swewend en huilend. Een van die oudstre bangmaakkaratkers op aarde. In solders, kelders en begraafplase is waar jy hulle sal kry.

    Hierdie Kreatiewe Kreatuur is... ‘n Spook Instagram · Website
    Show More Show Less
    5 mins
  • Die Draak - Kreatiwe Kreature S02E01
    Jul 7 2026
    Hierdie enorme gediertes skuil gewoonlik diep in ‘n grot waar dit sy skat oppas. En as jy hom pla, bevind jy jouself nie net in warm water nie, maar sommer omring deur vuur.

    Hierdie Kreatiewe Kreatuur is... ‘n Draak. Instagram · Website
    Show More Show Less
    5 mins
  • S02E20 Pampoenspook
    Jun 27 2026
    Ons deel oulike Afrikaans stories vir kinders om verbeelding te prikkel en help met taalontwikkeling op 'n lekker manier. In vandag se storie...

    Halloween kry ‘n nuwe grillerige karakter by a ‘n gewone pampoenspook skielik in ‘n groot prbleem verander. Instagram · Website
    Show More Show Less
    9 mins
  • S02E19 Die Keiser se Nuwe Klere
    Jun 20 2026
    As die keise se hele hof te trots is om te erken hulle word ‘n rat voor die oë gedraai, maak twee skelms seker hulle knoei hulle uit soveel skatte as moontlik uit. Instagram · Website
    Show More Show Less
    16 mins
  • S02E18 Die Derduiwel
    Jun 13 2026
    Ons deel oulike Afrikaans stories vir kinders om verbeelding te prikkel en help met taalontwikkeling op 'n lekker manier. In vandag se storie...

    Ontmoet ‘n ondeunde klein dingetjie wat dink poetse en truuks is die beste manier om vriende te maak. Instagram · Website
    Show More Show Less
    8 mins
  • S02E17 Thor se Hamer
    Jun 6 2026
    Ons deel oulike Afrikaans stories vir kinders om verbeelding te prikkel en help met taalontwikkeling op 'n lekker manier. In vandag se storie...

    Al die pad uit die Noorse mitologie uit! ‘n Storie oor reuse, diefstal, slim planne en twee groot sterk gode in hulle heel mooiste rokke.. Instagram · Website
    Show More Show Less
    20 mins
  • S02E16 Die Veld Vol Bankrotbossies
    May 30 2026
    Ons deel oulike Afrikaans stories vir kinders om verbeelding te prikkel en help met taalontwikkeling op 'n lekker manier. In vandag se storie...

    'n Geheimsinnige klein mannetjie, 'n groot skat, en iemand wie gierigheid die oorhand kry.... Instagram · Website
    Show More Show Less
    13 mins
  • S02E15 Ali Baba en die Veertig Rowers
    May 23 2026
    Ons deel oulike Afrikaans stories vir kinders om verbeelding te prikkel en help met taalontwikkeling op 'n lekker manier. In vandag se storie...

    ‘N Verhaal uit die Arabiese Nagte oor slinkse skelms, gierigheid wat hand uit ruk en fyn waarneming wat lewens kan red. Instagram · Website
    Show More Show Less
    20 mins