Mierspoortjies cover art

Mierspoortjies

Mierspoortjies

By: Anton
Listen for free

Afrikaanse kinderstories vir enige tyd. Alles is opgemaak en vertel in die oomblik (improv) soos ek aan my kinders vertel. As dit nie jou koppie koffie is nie... gaan drink 'n koffie en los jou kinders om te luister. Geniet dit!Anton Literature & Fiction
Episodes
  • waar is die wind?
    Jun 21 2026

    Drie pikkewyne gaan soek die wind. Waar sal hulle him kry?

    Show More Show Less
    10 mins
  • Die nuwe brakkie
    Jun 17 2026

    Die plaas kry n nuwe brakkie. Is hy goeie maatjie?

    Show More Show Less
    10 mins
  • Die klein swart gevaar
    Jun 14 2026

    Iets raas....iets maak diere bang. Wat is dit?

    Show More Show Less
    11 mins
adbl_web_anon_alc_button_suppression_t1
No reviews yet