Wielie Wielie Walie cover art

Wielie Wielie Walie

Preview
LIMITED TIME OFFER

3 Months Free

£5.99/mo after 3 months. Cancel monthly.
Get this deal
Offer ends on 15 July 2026 at 11:59 BST.
More purchase options

Wielie Wielie Walie

By: Louise Smit, Séan Verster
Narrated by: Joanie Combrink
Get this deal

£5.99/mo after 3 months. Cancel monthly.

Buy Now for £6.18

Buy Now for £6.18

Wielie Wielie Walie is nou ook as luisterboek beskikbaar! Sarel Seemonster, Karel Kraai en die Kouse bly nou almal lekker in die Wielie Walieparkie, naby die Walieberge. Bennie Boekwurm, Bytjie en die Blomme woon ook daar, en Bennie lees nog aanmekaar vir die maatjies stories – hy is ’n slim wurm wat baie boeke in sy boektonnel het. Op ’n mooi dag kry hulle ’n nuwe maatjie – sy naam is Wagga Wagga Kwag en hy kom maak almal se lewe sommer ekstra vrolik. Kom sing en lag saam met al die uitgelate karakters in die stories – of jy nou vir Sarel en Karel-hulle van die televisiereeks onthou of hulle vir die eerste keer ontmoet,hulle sal sommer diep in jou hart inkruip. Die stories, versies en liedjies is gebaseer op die bekende TV-reeks op SABC in die 80er jare, sowel as op die DVD met dieselfde naam wat onlangs vrygestel is. Illustrasies is helder en kleurvol en sal kleintjies sowel as hulle ouers bekoor.

Please note: This audiobook is in Afrikaans.

©2013 Louise Smit (P)2013 Human & Rousseau
Animals Animals & Nature Literature & Fiction
adbl_web_anon_alc_button_suppression_t1
All stars
Most relevant
Baie oulik, lekker stories vir die lang pad. Kinders het dit terdee geniet. Daar is n les te leer in elke storie

Wielie walie

Something went wrong. Please try again in a few minutes.