Thomas@geraamte.net (Afrikaans Edition) cover art

Thomas@geraamte.net (Afrikaans Edition)

Preview
LIMITED TIME OFFER

3 Months Free

£5.99/mo after 3 months. Cancel monthly.
Get this deal
Offer ends on 15 July 2026 at 11:59 BST.
More purchase options

Thomas@geraamte.net (Afrikaans Edition)

By: Carina Diedericks-Hugo
Narrated by: Hendrik Nieuwoudt
Get this deal

£5.99/mo after 3 months. Cancel monthly.

Buy Now for £9.69

Buy Now for £9.69

'n Skooltoer na Namibie saam met al sy pelle. Thomas kan skaars aan iets cooler dink. Boonop gaan hulle die geheimsinnige Kolmanskop besoek - 'n ou spookdorp wat byna onder die woestynsand begrawe le. Maar as Thomas in die omtrek is, loop dinge dikwels skeef. Dit lyk sowaar of hy hierdie keer by die huis sal moet bly terwyl Hannes, Alex, Lukas en Lilian sonder hom pret het. En boonop hoor Thomas 'n geheimsinnige telefoongesprek - 'n gesprek wat groot moeilikheid vir die toer voorspel.

Please note: This audiobook is in Afrikaans.

©2015 LAPA Publishers (P)2021 LAPA Publishers
Action & Adventure Law & Crime Mysteries Mystery & Suspense
adbl_web_anon_alc_button_suppression_t1
No reviews yet