Diensplig [Duty of Service] cover art

Diensplig [Duty of Service]

Hoekom stotter ons pa's so? [Why Do Our Dads Stutter Like That?]

Preview

Get 30 days of Standard free

£5.99/mo after trial. Cancel monthly.
Try for £0.00
More purchase options

Diensplig [Duty of Service]

By: Anelia Heese
Narrated by: André Weideman
Try for £0.00

£5.99 a month after 30 days. Cancel anytime.

Buy Now for £13.91

Buy Now for £13.91

About this listen

Anelia Heese hervertel die rou en soms skokkende stories van Suid-Afrikaanse mans wat in die 1970’s en 1980’s verplig is om weermagdiens te doen. In Diensplig praat van dié mans, baie vir die eerste keer, openhartig oor hul ervaringe.

Hulle praat hier eerlik oor onder meer die eerste kontak, die eerste keer toe iemand ’n makker verloor het, hoe sommige “terrie-ore” versamel het, oor patrollies in die townships, en die interne stryd wat dikwels agterna gevolg het.

Please note: This audiobook is in Afrikaans.

©2023 Anelia Heese (P)2023 Tafelberg
Military & War
No reviews yet